Aartsbasiliek van Sint Johannes Lateraan

Skip van die Aartsbasiliek van Sint Johannes Lateraan
Apsis van die Aartsbasiliek van Sint Johannes Lateraan
Die Loggia delle Benedizioni aan die agterkant van die Aartsbasiliek van Sint Johannes Lateraan

Die Aartsbasiliek van Sint Johannes Lateraan (Italiaans: San Giovanni in Laterano) of voluit die Aartsbasiliek van die Allerheiligste Verlosser is 'n basiliek aan die Piazza del Laterano, digy die Lateraanse paleis in die Italiaanse hoofstad Rome. Die basiliek is een van die sewe pelgrimskerke van Rome, asook die oudste, en wat die kerklike rang daarvan betref, die vernaamste van die vier pouslike basilieke in Rome.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search